KLAAGLIEDERE 2:4
KLAAGLIEDERE 2:4 AFR83
Soos 'n vyand het Hy sy boog gespan en aangelê, soos 'n teëstander het Hy al wat dierbaar is, uitgeroei; in die woning van Sion het Hy sy toorn uitgegiet soos vuur.