YouVersion Logo
Search Icon

JOHANNES 12:37-38

JOHANNES 12:37-38 AFR83

Alhoewel Jesus so baie wondertekens voor die mense gedoen het, het hulle tog nie in Hom geglo nie. So moes die woorde van die profeet Jesaja vervul word: “Here, wie het geglo wat ons gehoor het? En aan wie is die mag van die Here geopenbaar?”

Free Reading Plans and Devotionals related to JOHANNES 12:37-38