YouVersion Logo
Search Icon

JEREMIA 23:1-2

JEREMIA 23:1-2 AFR83

Ellende wag vir julle, herders deur wie die skape uit my kudde doodgemaak en verstrooi word, sê die Here. Daarom, so sê die Here die God van Israel oor die herders wat my volk moet versorg: Julle het my skape uitmekaargejaag en verstrooi, julle het hulle nie opgepas nie, en daarom gaan Ek julle straf vir al die verkeerde dade wat julle gedoen het, sê die Here.

Free Reading Plans and Devotionals related to JEREMIA 23:1-2