YouVersion Logo
Search Icon

JAKOBUS 2:22-23

JAKOBUS 2:22-23 AFR83

Jy sien dus dat sy geloof met dade gepaardgegaan het en dat dit eers deur dade volkome geword het. So is die Skrif vervul wat sê: “Abraham het in God geglo, en God het hom vrygespreek,” en hy is 'n vriend van God genoem.