YouVersion Logo
Search Icon

JESAJA 48:20

JESAJA 48:20 AFR83

Gaan uit Babel uit, vlug weg van die Galdeërs af! Jubel dit uit, maak hierdie aankondiging en laat dit weerklink tot in die uithoeke van die aarde; sê: “Die Here het sy dienaar Jakob verlos!”