YouVersion Logo
Search Icon

GENESIS 2:22-24

GENESIS 2:22-24 AFR83

en die ribbebeen wat Hy uit die mens geneem het, bou Hy om tot 'n vrou en bring haar na die mens toe. Toe sê die mens: “Hierdie keer is dit een uit myself, een soos ek. Daarom sal sy ‘vrou’ genoem word; sy is uit die man geneem.” Daarom sal 'n man sy vader en moeder verlaat en saam met sy vrou lewe, en hulle sal een word.

Free Reading Plans and Devotionals related to GENESIS 2:22-24