EKSODUS 12:40-41
EKSODUS 12:40-41 AFR83
Die Israeliete was vier honderd en dertig jaar in Egipte. Na vier honderd en dertig jaar, presies op die dag waarop die fees nou gevier word, het die hele volk van die Here uit Egipte weggetrek.