YouVersion Logo
Search Icon

ESTER 5:1

ESTER 5:1 AFR83

Op die derde dag het Ester haar koninklike klere aangetrek en in die binneste voorhof van die paleis gaan staan, regoor die ontvangsaal van die koning. Die koning was op die troon in die ontvangsaal regoor die ingang.

Free Reading Plans and Devotionals related to ESTER 5:1