YouVersion Logo
Search Icon

EFESIËRS 5:6-7

EFESIËRS 5:6-7 AFR83

Moenie dat iemand julle met allerlei onwaarhede mislei nie, want daardeur kom die straf van God oor die mense wat aan Hom ongehoorsaam is. Met sulke mense moet julle niks te doen hê nie.

Free Reading Plans and Devotionals related to EFESIËRS 5:6-7