YouVersion Logo
Search Icon

HANDELINGE 22:17-18

HANDELINGE 22:17-18 AFR83

“Ek het na Jerusalem toe teruggegaan, en terwyl ek by die tempel besig was om te bid, het ek in geesvervoering geraak en die Here gesien wat vir my gesê het: ‘Maak gou en gaan dadelik uit Jerusalem weg. Die mense hier sal nie aanvaar wat jy oor My getuig nie.’

Free Reading Plans and Devotionals related to HANDELINGE 22:17-18