ROMEINE 16:19

ROMEINE 16:19 AFR83

Almal het gehoor van julle gehoorsaamheid aan die evangelie. Ek is baie bly oor julle, en ek sou graag wou sien dat julle alles weet van die goeie en niks wil weet van die slegte nie.
AFR83: Afrikaans 1983
Share