YouVersion Logo
Search Icon

DIE OPENBARING 6:5-6

DIE OPENBARING 6:5-6 AFR83

Toe Hy die derde seël oopmaak, het ek die derde lewende wese hoor sê: “Gaan uit!” Ek het gesien: daar was 'n swart perd. Sy ruiter het 'n skaal in sy hand gehad. Toe het ek iets soos 'n stem by die vier lewende wesens hoor sê: “Net een skeppie koring vir 'n dagloon en net drie skeppies gars vir 'n dagloon. Maar moenie die olyfolie en die wyn bederf nie.”

Free Reading Plans and Devotionals related to DIE OPENBARING 6:5-6