DIE OPENBARING 1:16
DIE OPENBARING 1:16 AFR83
In sy regterhand het Hy sewe sterre gehad, en 'n skerp swaard met twee snykante het uit sy mond uit gekom. Sy hele voorkoms was soos die son wat op sy helderste skyn.