YouVersion Logo
Search Icon

DIE OPENBARING 1:14-15

DIE OPENBARING 1:14-15 AFR83

Die hare op sy kop was wit soos wit wol, soos sneeu, en sy oë het soos vuur gevlam. Sy voete was soos geelkoper wat in 'n smeltoond gloei, en sy stem soos die gedruis van 'n groot watermassa.

Free Reading Plans and Devotionals related to DIE OPENBARING 1:14-15