YouVersion Logo
Search Icon

PSALMS 33:18-20

PSALMS 33:18-20 AFR83

Dit is die Here wat sorg vir dié wat Hom eer, vir dié wat op sy mag vertrou om hulle van die dood te red en hulle in die lewe te hou in hongersnood. Ons vertrou op die Here: Hy is ons hulp en ons beskermer.

Related Videos

Verse Images for PSALMS 33:18-20

PSALMS 33:18-20 - Dit is die Here wat sorg vir dié wat Hom eer,
vir dié wat op sy mag vertrou
om hulle van die dood te red
en hulle in die lewe te hou in hongersnood.

Ons vertrou op die Here:
Hy is ons hulp en ons beskermer.PSALMS 33:18-20 - Dit is die Here wat sorg vir dié wat Hom eer,
vir dié wat op sy mag vertrou
om hulle van die dood te red
en hulle in die lewe te hou in hongersnood.

Ons vertrou op die Here:
Hy is ons hulp en ons beskermer.