YouVersion Logo
Search Icon

PSALMS 127:1-2

PSALMS 127:1-2 AFR83

'n Pelgrimslied. Van Salomo. As die Here die huis nie bou nie, swoeg dié wat daaraan bou, tevergeefs. As die Here die stad nie beskerm nie, waak dié wat dit beskerm, tevergeefs. Tevergeefs dat julle vroeg opstaan en laat gaan slaap om met moeite 'n bestaan te maak. Vir dié wat Hy liefhet, gee die Here dit in hulle slaap.

Verse Image for PSALMS 127:1-2

PSALMS 127:1-2 - 'n Pelgrimslied. Van Salomo.

As die Here die huis nie bou nie,
swoeg dié wat daaraan bou, tevergeefs.
As die Here die stad nie beskerm nie,
waak dié wat dit beskerm, tevergeefs.
Tevergeefs dat julle vroeg opstaan
en laat gaan slaap
om met moeite 'n bestaan te maak.
Vir dié wat Hy liefhet,
gee die Here dit in hulle slaap.

Free Reading Plans and Devotionals related to PSALMS 127:1-2