YouVersion Logo
Search Icon

PSALMS 119:9-12

PSALMS 119:9-12 AFR83

Hoe kan 'n jongmens sy lewe skoon hou? Deur hom te hou aan u woord! Ek wil aan U gehoorsaam wees met my hele hart, laat my nie afwyk van u gebooie nie. Aan u beloftes hou ek vas, dit weerhou my van sonde teen U. Aan U kom die lof toe, Here, leer my u voorskrifte.

Verse Image for PSALMS 119:9-12

PSALMS 119:9-12 - Hoe kan 'n jongmens sy lewe skoon hou?
Deur hom te hou aan u woord!
Ek wil aan U gehoorsaam wees met my hele hart,
laat my nie afwyk van u gebooie nie.
Aan u beloftes hou ek vas,
dit weerhou my van sonde teen U.
Aan U kom die lof toe, Here,
leer my u voorskrifte.