YouVersion Logo
Search Icon

PSALMS 100:1-5

PSALMS 100:1-5 AFR83

'n Dankpsalm. Juig tot eer van die Here, almal op aarde! Dien die Here met blydskap! Kom voor Hom met gejubel! Erken dat die Here God is: Hy het ons gemaak en ons is Syne, ons is sy volk, sy eie kudde. Gaan sy poorte binne met dankliedere, sy tempel met lofsange, dank Hom, prys sy Naam, want die Here is goed, aan sy liefde is daar geen einde nie, sy trou duur van geslag tot geslag.

Video for PSALMS 100:1-5

Verse Images for PSALMS 100:1-5

PSALMS 100:1-5 - 'n Dankpsalm.

Juig tot eer van die Here, almal op aarde!
Dien die Here met blydskap!
Kom voor Hom met gejubel!
Erken dat die Here God is:
Hy het ons gemaak en ons is Syne,
ons is sy volk, sy eie kudde.
Gaan sy poorte binne met dankliedere,
sy tempel met lofsange,
dank Hom, prys sy Naam,
want die Here is goed,
aan sy liefde is daar geen einde nie,
sy trou duur van geslag tot geslag.PSALMS 100:1-5 - 'n Dankpsalm.

Juig tot eer van die Here, almal op aarde!
Dien die Here met blydskap!
Kom voor Hom met gejubel!
Erken dat die Here God is:
Hy het ons gemaak en ons is Syne,
ons is sy volk, sy eie kudde.
Gaan sy poorte binne met dankliedere,
sy tempel met lofsange,
dank Hom, prys sy Naam,
want die Here is goed,
aan sy liefde is daar geen einde nie,
sy trou duur van geslag tot geslag.PSALMS 100:1-5 - 'n Dankpsalm.

Juig tot eer van die Here, almal op aarde!
Dien die Here met blydskap!
Kom voor Hom met gejubel!
Erken dat die Here God is:
Hy het ons gemaak en ons is Syne,
ons is sy volk, sy eie kudde.
Gaan sy poorte binne met dankliedere,
sy tempel met lofsange,
dank Hom, prys sy Naam,
want die Here is goed,
aan sy liefde is daar geen einde nie,
sy trou duur van geslag tot geslag.

Free Reading Plans and Devotionals related to PSALMS 100:1-5