YouVersion Logo
Search Icon

SPREUKE 6:16-19

SPREUKE 6:16-19 AFR83

Die Here haat ses dinge, nee, daar is sewe waarvan Hy 'n afsku het: oë wat straal van hoogmoed, 'n tong wat lieg, hande wat met bloed bevlek is, gedagtes wat met komplotte besig is, voete wat net een koers ken, dié van die kwaad, 'n getuie wat lieg en iemand wat rusie stook tussen broers.

Verse Image for SPREUKE 6:16-19

SPREUKE 6:16-19 - Die Here haat ses dinge,
nee, daar is sewe waarvan Hy 'n afsku het:
oë wat straal van hoogmoed,
'n tong wat lieg,
hande wat met bloed bevlek is,
gedagtes wat met komplotte besig is,
voete wat net een koers ken, dié van die kwaad,
'n getuie wat lieg
en iemand wat rusie stook tussen broers.