YouVersion Logo
Search Icon

FILIPPENSE 2:7-8

FILIPPENSE 2:7-8 AFR83

maar Hy het Homself verneder deur die gestalte van 'n slaaf aan te neem en aan mense gelyk te word. En toe Hy as mens verskyn het, het Hy Homself verder verneder. Hy was gehoorsaam tot in die dood, ja, die dood aan die kruis.

Verse Images for FILIPPENSE 2:7-8

FILIPPENSE 2:7-8 - maar Hy het Homself verneder
deur die gestalte van 'n slaaf aan te neem
en aan mense gelyk te word.

En toe Hy as mens verskyn het,
het Hy Homself verder verneder.
Hy was gehoorsaam tot in die dood, ja, die dood aan die kruis.FILIPPENSE 2:7-8 - maar Hy het Homself verneder

Hy was gehoorsaam tot in die dood, ja, die dood aan die kruis.