YouVersion Logo
Search Icon

MIGA 7:18-20

MIGA 7:18-20 AFR83

Wie is 'n God soos U? U vergewe sonde, U straf nie die sonde van dié wat uit u volk oorgebly het nie. U bly nie vir altyd kwaad nie, U betoon liefde. Hy sal ons weer genade betoon, Hy sal ons sonde tot niet maak, U sal al hulle sondes in die diepsee gooi. U sal getrou wees teenoor Jakob, liefde betoon aan Abraham, soos U in die voortyd aan ons voorvaders met 'n eed beloof het.

Related Videos

Verse Images for MIGA 7:18-20

MIGA 7:18-20 - Wie is 'n God soos U?
U vergewe sonde,
U straf nie die sonde van dié wat uit u volk oorgebly het nie.
U bly nie vir altyd kwaad nie,
U betoon liefde.
Hy sal ons weer genade betoon,
Hy sal ons sonde tot niet maak,
U sal al hulle sondes in die diepsee gooi.
U sal getrou wees teenoor Jakob,
liefde betoon aan Abraham,
soos U in die voortyd aan ons voorvaders
met 'n eed beloof het.MIGA 7:18-20 - Wie is 'n God soos U?

met 'n eed beloof het.

Free Reading Plans and Devotionals related to MIGA 7:18-20