YouVersion Logo
Search Icon

MATTEUS 14:29-31

MATTEUS 14:29-31 AFR83

“Kom!” sê Hy. Petrus het uit die skuit geklim, op die water begin loop en naby Jesus gekom. Maar toe Petrus sien hoe sterk is die wind, het hy bang geword en begin sink en uitgeroep: “Here, red my!” Dadelik het Jesus sy hand uitgesteek, hom gegryp en vir hom gesê: “Kleingelowige, waarom het jy begin twyfel?”

Free Reading Plans and Devotionals related to MATTEUS 14:29-31