YouVersion Logo
Search Icon

LUKAS 11:11-13

LUKAS 11:11-13 AFR83

Is daar 'n pa onder julle wat as sy seun vir hom 'n vis vra, vir hom 'n slang sal gee in plaas van die vis? Of as hy 'n eier vra, vir hom 'n skerpioen sal gee? As julle wat sleg is, dan weet om vir julle kinders goeie dinge te gee – die Vader in die hemel nog baie meer! Hy sal die Heilige Gees gee vir dié wat vra.”

Free Reading Plans and Devotionals related to LUKAS 11:11-13