Bible App logo
Search Icon

KLAAGLIEDERE 2:19

KLAAGLIEDERE 2:19 AFR83

Staan dwarsdeur die nag op en roep, stort voor die Here jou hart uit soos water, strek jou hande uit, en bid om die lewe van jou kinders, hulle wat van honger beswyk op die hoeke van die strate.

Video for KLAAGLIEDERE 2:19

Free Reading Plans and Devotionals related to KLAAGLIEDERE 2:19