YouVersion Logo
Search Icon

JOËL 2:19

JOËL 2:19 AFR83

Die Here het sy volk geantwoord: Ek stuur vir julle koring en wyn en olie. Julle sal oorgenoeg hê. Ek sal julle nie weer tot 'n bespotting onder die nasies maak nie.