YouVersion Logo
Search Icon

JOHANNES 19:7-8

JOHANNES 19:7-8 AFR83

Die Jode sê toe vir hom: “Ons het 'n wet, en volgens dié wet moet hy dood, omdat hy hom as die Seun van God voorgedoen het.” Toe Pilatus dit hoor, het hy nog banger geword.

Free Reading Plans and Devotionals related to JOHANNES 19:7-8