JOHANNES 12:40-41
JOHANNES 12:40-41 AFR83
“God het hulle oë blind gemaak en hulle verstand laat afstomp sodat hulle nie met hulle oë kan sien en met hulle verstand kan verstaan en hulle bekeer en Ek hulle gesond maak nie.” Jesaja het dit gesê omdat hy die heerlikheid van die Here gesien en oor Hom gepraat het.





