YouVersion Logo
Search Icon

JEREMIA 11:10

JEREMIA 11:10 AFR83

hulle is weer terug by die eerste sondes van hulle voorvaders; hulle weier om na my woorde te luister, hulle loop agter ander gode aan en dien hulle; Israel en Juda het die verbond verbreek wat Ek met hulle voorvaders gemaak het.

Video for JEREMIA 11:10

Free Reading Plans and Devotionals related to JEREMIA 11:10