YouVersion Logo
Search Icon

HEBREËRS 9:24

HEBREËRS 9:24 AFR83

Christus het nie ingegaan in 'n heiligdom wat deur mense gemaak is en net 'n namaaksel van die ware is nie. Nee, Hy het in die hemel self ingegaan om nou ter wille van ons voor God te verskyn.

Free Reading Plans and Devotionals related to HEBREËRS 9:24