YouVersion Logo
Search Icon

HEBREËRS 6:6

HEBREËRS 6:6 AFR83

en dan nogtans afvallig geword het, is dit onmoontlik om hulle weer tot bekering te bring. In hulleself kruisig hulle immers weer die Seun van God en maak hulle Hom in die openbaar tot 'n bespotting.