GENESIS 47:31
GENESIS 47:31 AFR83
En Jakob het vir hom gesê: “Bevestig jou belofte met 'n eed.” Toe lê Josef vir hom 'n eed af, en Israel het daar op sy bed gebuig voor God.