GENESIS 10:20
GENESIS 10:20 AFR83
Hulle is almal die nageslag van Gam, met hulle eie stamme en tale in hulle eie lande en onder hulle eie nasies.