YouVersion Logo
Search Icon

GENESIS 1:2-3

GENESIS 1:2-3 AFR83

Die aarde was heeltemal onbewoonbaar, dit was donker op die diep waters, maar die Gees van God het oor die waters gesweef. Toe het God gesê: “Laat daar lig wees!” En daar was lig.

Verse Image for GENESIS 1:2-3

GENESIS 1:2-3 - Die aarde was heeltemal onbewoonbaar, dit was donker op die diep waters, maar die Gees van God het oor die waters gesweef.
Toe het God gesê: “Laat daar lig wees!”
En daar was lig.