YouVersion Logo
Search Icon

GALASIËRS 5:17

GALASIËRS 5:17 AFR83

Wat ons sondige natuur begeer, is in stryd met wat die Gees wil, en wat die Gees wil, is in stryd met wat ons sondige natuur begeer. Hierdie twee staan lynreg teenoor mekaar, en daarom kan julle nie doen wat julle graag wil nie.

Free Reading Plans and Devotionals related to GALASIËRS 5:17