ESEGIËL 20:18-19
ESEGIËL 20:18-19 AFR83
“Ek het in die woestyn vir hulle kinders gesê: ‘Moenie volgens die gebruike van julle voorvaders leef nie, moenie aan hulle maniere vashou nie, moet julle nie verontreinig met hulle afgode nie. Ek, die Here, is julle God. Leef volgens my voorskrifte, kom my bepalings na en leef daarvolgens



