YouVersion Logo
Search Icon

EFESIËRS 4:3-5

EFESIËRS 4:3-5 AFR83

Lê julle daarop toe om die eenheid wat die Gees tussen julle gesmee het, te handhaaf deur in vrede met mekaar te lewe. Daar is net één liggaam en net één Gees, soos daar net één hoop is waartoe God julle geroep het. Daar is net één Here, één geloof, één doop

Free Reading Plans and Devotionals related to EFESIËRS 4:3-5