YouVersion Logo
Search Icon

DEUTERONOMIUM 18:9-10

DEUTERONOMIUM 18:9-10 AFR83

“Wanneer jy in die land kom wat die Here jou God vir jou sal gee, moet jy nie die afskuwelike praktyke van daardie nasies aanleer nie. Daar mag nie iemand by jou wees wat sy seun of dogter as offer laat verbrand nie. Daar mag nie 'n besweerder by jou wees nie en ook nie 'n towenaar of iemand wat voortekens lees of 'n goëlaar

Free Reading Plans and Devotionals related to DEUTERONOMIUM 18:9-10