HANDELINGE 9:36
HANDELINGE 9:36 AFR83
In Joppe was daar 'n gelowige vrou met die naam Tabita, in Grieks Dorkas. Sy was altyd besig om goed te doen en die armes te help.