YouVersion Logo
Search Icon

HANDELINGE 18:6

HANDELINGE 18:6 AFR83

Maar toe hulle hulle aanhou verset en hom beledig, het hy die stof van sy klere afgeskud en vir hulle gesê: “As julle verlore gaan, is dit julle eie skuld. Ek aanvaar nie die verantwoordelikheid daarvoor nie. Van nou af gaan werk ek onder mense wat nie Jode is nie.”

Free Reading Plans and Devotionals related to HANDELINGE 18:6