YouVersion Logo
Search Icon

HANDELINGE 11:25-26

HANDELINGE 11:25-26 AFR83

en Barnabas is na Tarsus toe om vir Saulus te gaan soek. Toe hy hom kry, het hy hom na Antiogië toe gebring, en hulle twee het 'n hele jaar lank saam in die gemeente gewerk en baie mense onderrig. In Antiogië is die gelowiges die eerste keer Christene genoem.

Free Reading Plans and Devotionals related to HANDELINGE 11:25-26