2 TESSALONISENSE 3:14-15

2 TESSALONISENSE 3:14-15 AFR83

En as iemand nie ons bevele, soos ons dit in hierdie brief vir julle gee, gehoorsaam nie, sonder dan daardie man af en vermy hom, dat hy kan skaam kry. Moet hom egter nie soos 'n vyand behandel nie, maar wys hom tereg soos 'n broer.
AFR83: Afrikaans 1983
Share