2 KONINGS 15:32
2 KONINGS 15:32 AFR83
In die tweede regeringsjaar van koning Peka van Israel, seun van Remalja, het Jotam seun van koning Ussia van Juda op die troon gekom.