2 JOHANNES 1:9-11
2 JOHANNES 1:9-11 AFR83
Elkeen wat nie by die leer oor Christus bly nie, maar daaraan verander, erken God nie. Wie in dié leer bly, erken sowel die Vader as die Seun. As daar iemand na julle toe kom wat 'n ander leer bring, moet julle hom nie in julle huise ontvang nie en hom selfs nie groet nie, want wie hom groet, is saam skuldig aan die kwaad wat hy doen.



![[Truth & Love] the Protection 2 JOHANNES 1:9-11 Afrikaans 1983](/_next/image?url=https%3A%2F%2Fimageproxy.youversionapi.com%2Fhttps%3A%2F%2Fs3.amazonaws.com%2Fyvplans%2F38988%2F1440x810.jpg&w=3840&q=75)

