YouVersion Logo
Search Icon

1 TIMOTEUS 4:3-5

1 TIMOTEUS 4:3-5 AFR83

Hulle verbied mense om te trou en om bepaalde soorte kos te eet. Maar God het die voedsel gemaak, sodat dié wat glo en tot die kennis van die waarheid gekom het, dit met danksegging kan gebruik. Alles wat God gemaak het, is immers goed. Niks wat met danksegging ontvang word, is verwerplik nie, want dit word deur die woord van God en deur die gebed geheilig.

Free Reading Plans and Devotionals related to 1 TIMOTEUS 4:3-5