1 JOHANNES 2:24-26
1 JOHANNES 2:24-26 AFR83
Wat julle betref, wat julle van die begin af gehoor het, moet in julle bly. As wat julle van die begin af gehoor het, in julle bly, sal julle ook in die Seun en in die Vader bly. En dít is wat die Seun ons belowe het: die ewige lewe. Dit het ek aan julle geskrywe oor die mense wat vir julle wil mislei.