1 KORINTIËRS 1:30
1 KORINTIËRS 1:30 AFR83
Aan God is dit te danke dat julle met Christus Jesus verenig is. Hy het vir ons geword die wysheid wat van God kom: die vryspraak, die heiliging en die verlossing.