1 SAMUEL 9:12
1 SAMUEL 9:12 AFR83
Hulle het geantwoord: “Hy is daar in die stad voor u. Maak gou! Hy het vandag na hierdie stad toe gekom, want die volk bring vandag 'n offer op die hoogte.