1 SAMUEL 20:8
1 SAMUEL 20:8 AFR83
Jy het my met 'n verbond van die Here aan jou verbind. Toon jou trou aan my, en as ek skuldig is, maak jý my dan dood. Waarom moet jy my nog na jou pa toe bring?”