YouVersion Logo
Search Icon

1 SAMUEL 18:7-8

1 SAMUEL 18:7-8 AFR83

Die vroue het gedans en gesing: “Saul het sy duisende verslaan, maar Dawid sy tienduisende!” Daaroor het Saul hom vererg. Dit het hom nie geval nie en hy het gesê: “Aan Dawid het hulle tienduisende gegee en aan my duisende. Die koningskap sal ook nog syne word!”

Free Reading Plans and Devotionals related to 1 SAMUEL 18:7-8