1 SAMUEL 18:26
1 SAMUEL 18:26 AFR83
Saul se amptenare het hierdie woorde aan Dawid meegedeel, en Dawid het ingestem om die koning se skoonseun te word. Dawid het nie tyd verspeel nie